Opel Commodore B | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | General Motors |
Produksie | 1972–1977 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Limousine |
Bakstyl | 4-deursedan 2-deurkoepee |
Platform | GM V platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.5 L-I6 2.8 L-I6 |
Ratkas | 4-gang handrat 3-gang outomaties |
Lengte | 4607 mm |
Breedte | 1728 mm |
Hoogte | 1380 mm |
Massa | 1210 - 1305 kg |
Asafstand | 2668 mm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Opel Omega |
Variante | Opel Rekord D |
Die Chevrolet/Opel Commodore is 'n limousine wat deur Opel vervaardig is vanaf 1967 tot 1982. Dit is die sessilinderweergawe van die Opel Rekord met stileringsverskille. Die Commodore-naamplaat is vanaf 1967 tot 1982 deur Opel gebruik, maar die naam het voortgeleef met die Australiese Holden Commodore. Die laaste geslag is in die Verenigde Koninkryk verkoop as die Vauxhall Viceroy, hoewel Opelmodelle ook verkoop is.