Chiang Kai-shek 蔣介石/蔣中正 | |
Chiang Kai-shek in 1945 | |
Voorsitter van die Nasionale Regering van China
| |
Ampstermyn 10 Oktober 1928 – 15 Desember 1931 | |
Eerste minister | Tan Yankai Soong Tse-ven |
---|---|
Voorafgegaan deur | Gu Weijun (waarnemend) |
Opgevolg deur | Lin Sen |
Voorsitter van die Nasionale Militêre Raad
| |
Ampstermyn 15 Desember 1931 – 31 Mei 1946 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
President van die Republiek van China
| |
Ampstermyn 20 Mei 1948 – 21 Januarie 1949 | |
Vise | Li Zongren |
Eerste minister | Chang Chun Wong Wen-hao Sun Fo |
Voorafgegaan deur | Homself (as Voorsitter van die Nasionale Regering van China) |
Opgevolg deur | Li Zongren (waarnemend) |
Ampstermyn 1 Maart 1950 – 5 April 1975 | |
Vise | Li Zongren Chen Cheng Yen Chia-kan |
Eerste minister | Yen Hsi-shan Chen Cheng Yu Hung-Chun Chen Cheng Yen Chia-kan Chiang Ching-kuo |
Voorafgegaan deur | Li Zongren (waarnemend) |
Opgevolg deur | Yen Chia-kan |
Eerste Minister van die Republiek van China
| |
Ampstermyn 4 Desember 1930 – 15 Desember 1931 | |
Voorafgegaan deur | Soong Tse-ven |
Opgevolg deur | Chen Mingshu |
Ampstermyn 9 Desember 1935 – 1 Januarie 1938 | |
President | Lin Sen |
Voorafgegaan deur | Wang Jingwei |
Opgevolg deur | Hsiang-hsi Kung |
Ampstermyn 20 November 1939 – 31 Mei 1945 | |
President | Lin Sen |
Voorafgegaan deur | Hsiang-hsi Kung |
Opgevolg deur | Soong Tse-ven |
Ampstermyn 1 Maart 1947 – 18 April 1947 | |
Voorafgegaan deur | Soong Tse-ven |
Opgevolg deur | Chang Chun |
1ste, 3de Direkteur-generaal van die Kuomintang
| |
Ampstermyn 19 Maart 1938 – 5 April 1975 | |
Voorafgegaan deur | Hu Hanmin |
Opgevolg deur | Chiang Ching-kuo (as Voorsitter van die Kuomintang) |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 31 Oktober 1887 Fenghua, Zhejiang |
Sterf | 5 April 1975 Taipei, Taiwan |
Politieke party | Kuomintang |
Eggenoot/-note | Mao Fumei Yao Yecheng (byvrou) Chen Jieru Soong May-ling |
Kind(ers) | 2 |
Religie | Christendom[1] (Metodisme) |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Republiek van China |
Jare in diens | 1923–1975 |
Rang | Generalissimo |
Oorloë/Veldslae | Xinhai-Rewolusie Noordelike Ekspedisie Chinees-Tibetaanse Oorlog Koemoel-Rebellie Sowjet-inval van Xinjiang Chinese Burgeroorlog Tweede Sjinees-Japannese Oorlog Kuomintang Islamitiese opstand in China (1950–1958) |
Toekennings | Orde van die Nasionale eer, Orde van die Bloue lug en die Wit Son 1ste klas Orde van die Heilige Tripod Legion of Merit |
Chiang Kai-shek (Chinees: 蔣介石/蔣中正, pinyin: Jiǎng Zhōngzhèng; 31 Oktober 1887 – 5 April 1975) was ’n Chinese militêre en politieke leier van die Chinese Nasionalistiese Party. In 1949 het hy en sy nasionalistiese weermag die Chinese vasteland verlaat en na die eiland Taiwan uitgewyk, waar hy tot met sy dood regeer het.[2]