Chino-broek

'n Chino-broek

'n Chino-broek word gemaak van 'n keperstof, wat oorspronklik gemaak was van 100 % katoen. Die mees algemene items gemaak van chino is mansbroeke, wat bekend staan as chinos (uitgespreek "CHEE-Noh"). Vandag word dit ook gebruik in katoen-sintetiese weefmengsels.

Dit stof is aanvanklik ontwikkel in die middel-19de eeu vir Britse en Franse militêre uniforms, maar het sedertdien verskuif na siviele drag. Broeke van hierdie stof se gewildheid het gestyg in die Verenigde State toe Spaans-Amerikaanse oorlogsveterane teruggekeer het van die Filippyne met hul militêre keperbroeke.


Developed by StudentB