Chittagong

Chittagong

চট্টগ্রাম

Chattogram (amptelik)
Byname: 
Queen of the East[1]
Chittagong is in Bangladesj
Chittagong
Chittagong
Koördinate: 22°22′00″N 91°48′00″O / 22.36667°N 91.80000°O / 22.36667; 91.80000
LandVlag van Bangladesj Bangladesj
StreekChittagong
DistrikChittagong
Stigting1340
Stadstatus1863[2]
Regering
 • BurgemeesterRezaul Karim Chowdhury
Oppervlak
 • Stad168,07 km2 (64,89 vk. myl)
 • Stedelik
2 054,90 km2 (793,40 vk. myl)
 • Metro
2 510 km2 (980,2 vk. myl)
Hoogte
29 m (95 ft)
Bevolking
 • Stad8 440 000
 • Digtheid19 800/km2 (51 000/vk. myl)
 • Stedelik
6 025 985
 • Stedelike digtheid19 800/km2 (51 000/vk. myl)
 • Metro
9 453 496
 • Metrodigtheid3 766/km2 (9 644/vk. myl)
TydsoneUTC+06:00 (BST)
Poskode
4000, 4100, 42xx
Webwerfccc.org.bd

Chittagong (Bengaals: চট্টগ্রাম, Caṭṭagrām, Chattagram), amptelik Chattogram,[5] is 'n stad in die ooste van Bangladesj. Die stad het 'n bevolking van 8 440 000 in 2016 gehad en is die tweede grootste stad van die land ná die hoofstad Dhaka. Chittagong is geleë net wes van die land se grens met Indië en Mianmar. Die stad lê aan die Golf van Bengale naby die monding van die Ganges- en Brahmaputra-riviere in die Indiese Oseaan.

  1. (en) "Protect the Queen of the East". The Daily Star. 10 Julie 2017. Besoek op 3 September 2021.
  2. (en) "History of Chittagong City Corporation". Chittagong Stadskorporasie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2013. Besoek op 26 Mei 2013.
  3. (en) "Area, Population and Literacy Rate by Paurashava −2001" (PDF). Bengaalse Statistiekkantoor. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Junie 2007. Besoek op 18 September 2009.
  4. (en) "Population & Housing Census-2011: Union Statistics" (PDF). Bengaalse Statistiekkantoor. p. 39. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 8 Desember 2015. Besoek op 15 Desember 2015.
  5. (en) "Mixed reactions as govt changes English spellings of 5 district names". Dhaka Tribune. 2 April 2018. Besoek op 23 Februarie 2022.

Developed by StudentB