Chonsoe

Chonsoe
Chonsoe in menslike vorm.
Chonsoe in menslike vorm.
Soort god  Egipties
God van Die jeug en die maan
Naam in hiërogliewe
Aa1
N35
O34
M23G45G7
Kultussentrum  Thebe
Simbool Maan, gekrulde haarlok
Ouers Amoen en Moet / Bastet
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Chonsoe (ook Khonsu of Chons) was in die Egiptiese mitologie ’n god wat hoofsaaklik met die maan verbind is. Sy naam beteken "reisiger" en dit kan verband hou met die maan se baan aan die naghemel.

Chonsoe was instrumenteel in die skepping van nuwe lewe in alle lewende kreature. In Thebe het hy, sy pa, Amoen, en ma, Moet, die Thebaanse Triade (drietal) gevorm.


Developed by StudentB