Coimbatore கோயம்புத்தூர Kovai | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 11°01′06″N 76°58′21″O / 11.01833°N 76.97250°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Tamil Nadu |
Distrik | Coimbatore |
Regering | |
• Burgemeester | S M Veluchamy |
Oppervlak | |
• Stad | 246 km2 (95 vk. myl) |
Hoogte | 411,2 m (1 349,1 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 250 446 |
• Digtheid | 10 052/km2 (26 030/vk. myl) |
• Metro | 2 151 466 |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 641XXX |
Skakelkodes | 91-422 |
Webwerf | ccmc.gov.in |
Coimbatore (Tamil: கோயம்புத்தூர, Kōyamputtūr, [ˈkoːjʌmbɯt̪ːuːr]; Engels: [ˈkɔɪ̯mbətɔːr]) of kort Kovai (கோவை, Kōvai, [ˈkoːvɛi]) is met 'n bevolking van 1 250 446 in 2011 die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Tamil Nadu naas die hoofstad Chennai. Die stad is geleë net oos van die grens met die deelstaat Kerala. Coimbatore is 'n groot kommersiële sentrum en word beskou as die "Manchester" van Suid-Indië.