Constantijn Huygens

Constantijn Huygens (1623)

Constantijn Huygens (4 September 1596 - 28 Maart 1687) was 'n digter, komponis, argitek, diplomaat en geleerde van die Nederlandse Goue Eeu. Hy was die sekretaris van twee prinse van Oranje, Frederik Hendrik en Willem II, Prins van Oranje, asook die vader van die wetenskaplike Christiaan Huygens.


Developed by StudentB