Daniel Craig | |
Geboortenaam | Daniel Wroughton Craig |
---|---|
Geboorte | 2 Maart 1968 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daniel Craig (gebore 2 Maart 1968) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casino Royale (2006), Quantum of Solace (2008), Skyfall (2012), en Spectre (2015).