Databasis

'n Databasis is 'n versameling inligting met 'n vasgestelde struktuur wat data genoem word. Alhoewel enige versameling inligting 'n databasis genoem kan word, is die term ontwikkel om spesifiek na 'n gerekenariseerde struktuur te verwys.


Developed by StudentB