David Copperfield | |
---|---|
Gebore | David Seth Kotkin 16 September 1956 Metuchen, New Jersey |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Kulkunstenaar |
Kinders | 2 |
David Copperfield (regte naam David Seth Kotkin; 1956-) is ’n Amerikaanse kulkunstenaar van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy indrukwekkende toertjies, soos om die Amerikaanse Vryheidstandbeeld en 'n vliegtuig te laat verdwyn, en dwarsdeur die Groot Muur van China te loop.[1] Sy kunstenaarsnaam is heel waarskynlik van Charles Dickens se gelyknamige boek ontleen.