Algemeen | |
---|---|
Naam | Dekaan |
IUSTC-naam | Dekaan[1] |
Chemiese formule | C10H22 |
Molêre massa | 142.286 g•mol-1 |
CAS-nommer | 124-18-5 |
Voorkoms | Kleurlose vloeistof |
Reuk | petrolagtig |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -30,5 °C |
Kookpunt | 173,8 °C |
Digtheid | 0,730 g•L-1 |
Oplosbaarheid | Onoplosbaar in water |
Viskositeit | 0,9200 mPa•s (teen 20 °C) |
Brekingsindeks | 1,411 |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | −302,1 kJ•mol−1 |
ΔcHɵ | −6797,21 kJ•mol−1 |
Henry se konstante | 2,1 nmol•Pa−1•kg−1 |
Warmtekapasiteit | 315,46 J•K−1•mol−1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | 46,0 °C |
Selfontbrandingspunt | 210,0 °C |
LD50 | >5 g•kg−1 (mondeliks, rotte) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Dekaan in chemie is 'n koolwaterstof met die chemiese formule C10H22, dws. 'n alkaan. Alhoewel 75 struktuurisomere moontlik is vir dekaan, verwys die term gewoonlik na die normaal-dekaan ("n-dekaan"), met die formule CH3(CH2)8CH3. Alle isomere vertoon egter soortgelyke eienskappe (vlambare vloeistowwe) en daar word min aandag aan die samestelling van mengsels gegee.[2] Dekaan is 'n bestanddeel van petrol en keroseen.[3] Soos ander alkane, is dit 'n nie-polêre oplosmiddel, los nie op in water nie en is dit maklik brandbaar. Alhoewel dit 'n bestanddeel van brandstowwe is, is dit as 'n chemiese grondstof van min belang, in teenstelling met 'n handjievol ander alkane.[4]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Pubchem
<ref>
tag; no text was provided for refs named Isomers
<ref>
tag; no text was provided for refs named ChemEnc
<ref>
tag; no text was provided for refs named Griesbaum