Denpasar | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Bali |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 124 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 600 m |
Bevolking: | |
- Totaal | 600.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | IB. Rai Dharmawijaya Mantra, SE. M.Si |
Amptelike webwerf | http://www.denpasar.go.id/ |
Denpasar is 'n stad in Indonesië op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Denpasar is vanaf 1958 die hoofstad van die provinsie (vroeër Singaraja).
Denpasar is vandag nie net 'n gewilde toeristebestemming nie (met die sandstrand Kuta), maar ook 'n handel- en nywerheidsentrum.