Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Bangladesj |
Divisie | Dhaka |
Distrik | Dhaka |
Koördinate | 23°45′N 90°25′O / 23.750°N 90.417°O |
Stigting | 1608 |
Stadstatus | 1947 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 300 vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 6 970 105 |
- Bevolkingsdigtheid | 23 234/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 8 906 000 |
Tydsone | UTC+06:00 |
Burgemeester | Annisul Huq Mohammad Sayeed Khokon |
Amptelike webwerf |
Dhaka (Bengaals: ঢাকা, [ˈɖʱaka]; tot in 1983 Dacca) is die hoofstad en grootse stad van Bangladesj. Die stad het 'n bevolking van 6 970 105 in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 300 km². Dit is in 1608 gestig en net noord van die Ganges se monding in die Golf van Bengale geleë.