Die Antwoord | |
---|---|
Die Antwoord tree op voor 'n uitverkoopte gehoor by die historiese El Rey-teater in Los Angeles, Kalifornië (VSA). 17 Julie 2010. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Kaapstad, Suid-Afrika |
Genres | Kletsrym, hip-hop |
Jare aktief | 2009 tot hede |
Etikette | SONY ATV |
Assosiasies | Jack Parow Fokofpolisiekar Max Normal.tv The Constructus Corporation |
Webwerf | www.dieantwoord.com |
Lede | Ninja, Yo-Landi Vi$$er, DJ Hi-Tek |
Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)
Die Antwoord is 'n musiekgroep wat in 2009 deur Watkin Tudor (Waddy) Jones (in Die Antwoord bekend as Ninja), Anri du Toit (Yo-Landi Vi$$er) en Justin de Nobrega (DJ Hi-Tek) in Kaapstad, Suid-Afrika, gestig is. Hul debuutalbum, $O$, is vir 'n kort rukkie gratis op die internet uitgereik. Die groep was in 2010 op 'n musiektoer deur Europa (insl.Skandinawië) en later in dieselfde jaar deur die VSA.[1]