Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Région (gewes) | Boergondië-Franche-Comté |
Département | Côte-d'Or (prefektuur) |
Koördinate | 47°19′N 5°02′O / 47.317°N 5.033°O |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 40,41 vk km |
Hoogte bo seevlak | 220-410 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 152 110 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 764/vk km |
- Metropolitaanse Gebied | 336 807 |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | François Rebsamen |
Amptelike webwerf | dijon.fr |
Dijon (Frankryk. In 2009 het die stad 'n bevolking van 152 110 gehad. Dijon is 'n belangrike vervoer-, handels- en nywerheidspilpunt en dien as administratiewe setel van Boergondië-Franche-Comté, een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) en die département Côte-d'Or. Dijon se tersiêre opvoedingsinstellings sluit die Universiteit van Boergondië (Université de Bourgogne gestig in 1722[1]) en die École des Beaux-Arts ("Skool vir Beeldende Kunste") in.
[di.ʒɔ̃]) is 'n stad in die ooste vanDijon staan veral bekend vir sy mosterd en is 'n belangrike handelsplek vir Boergondiese wyn. Die historiese sentrum van Dijon is in 2015 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.