Hedendaags is daar veral drie kompeterende domeinklassifikasies van alle lewende organismes:
Die drie-domeinsisteem van Carl Woese, wat die konsep in 1990 gevorm het, met die groepering van die drie hoofdomeine van die Archaea, Eubacteria, en die Eukariote.
Die tweeryksisteem, met die hoofvlakgroeperings van die twee ryke, die Prokariote (of die Monera) en die Eukariote.