Driedimensioneel

'n 3D-voorwerp.

Driedimensioneel, dikwels afgekort as 3D, dui op voorwerpe wat drie meetkundige dimensies het: lengte, breedte en hoogte. Voorbeelde van driedimensionele voorwerpe is 'n bol, piramide of skoendoos.


Developed by StudentB