'n Drif (ford in Engels) is 'n vlak deel van 'n rivier of spruit met goeie vastrapplek wat oorgesteek kan word deur in die water te loop, of in 'n kar te ry terwyl se bande nat word.[1] 'n Drif is meestal 'n natuurlike verskynlik, in teenstelling met 'n laagwateroorgang, wat 'n kunsmatige brug is wat mens in staat stel om 'n rivier of spruit oor te steek terwyl die watervlak laag is.