Droom van die Rooi Kamer

Droom van die Rooi Kamer

Oorspronklike titel石頭記
SkrywerCao Xueqin
LandChina
TaalChinees - Baihuawen
GenreRoman
Uitgewer
Uitgegee1791 eerste gedrukte weergawe (Manuskripte was voor dit in omgang)
MediumDruk

Droom van die Rooi Kamer (Tradisionele Chinees: 紅樓夢, Vereenvoudigde Chinees: 红楼梦, Pinyin, Hónglóu mèng), oorspronklik gepubliseer as Die Verhaal van die Steen (Tradisionele Chinees: 石頭記, Vereenvoudigde Chinees: 石头记, Pinyin: Shítóu jì) is 'n roman geskryf in die 18de eeu deur die Chinese skrywer Cao Xueqin. Dit word beskou as 'n meesterstuk uit Chinese letterkunde en een van die vier klassieke romans.[1][2][3]

  1. Cao Xueqin. 红楼梦. 百花文艺出版社. p. 1. ISBN 7530628151. ……《红楼梦》,不仅是中国小说史,而且是中国文学史上思想和艺术成就最高、对后世文学影响最为深远巨大的经典作品。
  2. Cao Xueqin. 红楼梦. 人民出版社. p. inside front cover. ISBN 9787010060187. 《红楼梦》被公认为中国古典小说的巅峰之作。 {{cite book}}: Onbekende parameter |nopp= geïgnoreer (hulp)
  3. Li Liyan. "The Stylistic Study of the Translation of A Dream of Red Mansions". 伟大不朽的古典现实主义作品《红楼梦》是我国古典小说艺术成就的最高峰。 (zh)

Developed by StudentB