Dwergmuishond

Dwergmuishond
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
H. parvula
Binomiale naam
Helogale parvula
Sundevall, 1847

Die dwergmuishond (Helogale parvula) is 'n klein, donker soogdier wat van Ethiopië tot Angola en suidwaarts tot in die oostelike streke van Suider-Afrika aangetref word.

  1. Creel, S. & Hoffmann, M. (2008). Helogale parvula. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 22 March 2009. Databasis inskrywing gee kort verdediging hoekom hierdie spesie nie bedreigd is nie.

Developed by StudentB