Edward Said | |
Geboortenaam | Edward Wadie Said |
---|---|
Gebore | Jerusalem, Britse mandaat van Palestina | 1 November 1935
Oorlede | 25 September 2003 (op 67) New York Stad, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Vakgebied | Filosofie |
Alma mater | Princeton-universiteit Harvard-universiteit |
Bekend vir | Westelike volke, Oriëntalisme, die ander |
Beïnvloed deur | Arthur Schopenhauer, Joseph Conrad, Jacques Derrida, Michel Foucault, Frantz Fanon, Aimé Césaire, Giambattista Vico, Noam Chomsky, Theodor Adorno, Antonio Gramsci, Karl Marx, Friedrich Nietzsche, Jean-Paul Sartre en Bertrand Russell[1][2] |
Invloed op | Homi K. Bhabha, Gayatri Chakravorty Spivak, Hamid Dabashi, Robert Fisk, Christopher Hitchens, Rashid Khalidi |
Edward Wadie Said, ook genoem Saïd (Arabies: دوارد سعيد, Idwārd Wadī'sa'īd) (Jerusalem, 1 November 1935 – New York Stad, 25 September 2003) was 'n Palestyns-Amerikaanse literator en voorvegter van die Palestynse saak.