Eekhoring | |
---|---|
'n Gryseekhoring (Sciurus carolinensis) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Sciuridae
|
'n Eekhoring is die volksnaam vir 'n knaagdier van die familie Sciuridae (van die Grieks skia wat "skaduwee" en oura wat "stert" beteken; met ander woorde "die stert wat 'n skaduwee werp"). Eekhorings word wyd aangetref: in Europa, Asië, Noord- en Suid-Amerika, en in Afrika.