Egiptiese Arabies اللغة المصرية العامية | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Egipte | |
Totale sprekers: | 55 miljoen (moedertaal) 32 miljoen (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Afro-Asiaties Semities Wes-Semities Arabies Egiptiese Arabies | |
Skrifstelsel: | Arabiese alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | arz
| |
ISO 639-3: | arz
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Egiptiese Arabies is die taal wat die meeste hedendaagse Egiptenare praat. Dit is plaaslik bekend as die Egiptiese omgangstaal of Egiptiese dialek.