| |||||
Volkslied: | |||||
Hoofstad | Abuja, Nigerië | ||||
Grootste stad | Lagos, Nigerië | ||||
Amptelike tale | Engels, Frans en Portugees | ||||
Regering • Voorsitter
• Kommissiepresident • Speaker van die parlement |
Internasionale organisasie Cedeao : Nana Akufo-Addo Jean-Claude Kassi Brou Moustapha Cissé Lô | ||||
Onafhanklikheid • Stigting
• Verdrag van Lagos • Verdraghersiening |
28 Mei 1975 28 Mei 1975 24 Julie 1993 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
5 114 162 km2 1 974 589 myl2 | ||||
Bevolking - 2015-skatting - Digtheid |
349 154 000 (–) 68,3 / km2 176,9 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2015-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
|||||
Geldeenheid | escudo (CVE) Cedi (GHS) a | ||||
Tydsone - Somertyd |
WAT (UTC+0) SCT (UTC+1) | ||||
Internet-TLD | |||||
Skakelkode | + | ||||
a. Sal vervang word deur die eko. b. Liberië en Sierra Leone het hul belangstelling uitgespreek om by die eco aan te sluit. |
Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state (Engels: Economic Community of West African States, ECOWAS; Frans: Communauté économique des États de l'Afrique de l'Ouest, CEDEAO; Portugees: Comunidade Económica dos Estados da África Ocidental, CEDEAO) is 'n gemeenskap van 15 lande in Wes-Afrika wat ekonomiese en politieke samewerking nastreef. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie.
Die drie amptelike tale is Engels, Frans en Portugees, hoewel daar meer as 1000 tale in hierdie gebied gepraat word en party van hulle, soos Ewe, Fulfulde, Hausa, Mandingo, Wolof, Joroeba, Igbo en Ga ook oor die landsgrense gebruik word. Dit is op 28 Mei 1975 deur die Verdrag van Lagos gestig. Die huidige president is Marcel Alain de Souza.[4]
Op 28 Januarie 2024 het Niger, Mali en Burkina Faso via 'n gesamentlike verklaring aangekondig dat hulle "sonder versuim" aan ECOWAS onttrek.[5] Die drie nasies, wat almal tans deur militêre juntas regeer word, het ECOWAS daarvan beskuldig dat hulle " onmenslike" sanksies om die staatsgrepe in elke nasie om te keer.[6] Onder die ECOWAS-protokol is onmiddellike onttrekking nie moontlik nie, en die drie lidlande kan tot 'n jaar in die blok bly. ECOWAS het in 'n verklaring gesê dat "Burkina Faso, Niger en Mali belangrike lede van die gemeenskap bly en die organisasie bly daartoe verbind om 'n onderhandelde oplossing vir die politieke dooiepunt te vind."[7]
{{cite web}}
: |last=
has generic name (hulp)