Wapen en vlag | |
---|---|
Algemene gegewens | |
Hoofstad: | Bologna |
Administratiewe verdeling: | 9 provinsies |
Oppervlakte: | 2 446 vk km |
Bevolking: | 4 459 477 (1 Januarie 2019) |
Bevolkingsdigtheid: | 200 inwoners per vk km |
Webwerf: | Regione Emilia-Romagna |
ISO 3166-2: | |
President: | Stefano Bonaccini (PD) |
Kaart | |
Emilia-Romagna (Italiaans: Emilia-Romagna) is 'n administratiewe streek in Noord-Italië. Die streek beslaan 22 446 km² met 'n bevolking van ongeveer 4,46 miljoen (soos op 1 Januarie 2019). Die streek is 'n sentrum vir kultuur in Italië. Dit bevat Renaissance stede, museums, kunswerke, en ander voorwerpe van die Renaissance-tydperk. Die streek is ook die tuiste van motorvervaardigers soos Ferrari, Lamborghini en Maserati.
Die streek se hoofstad is Bologna.