In eenvoudige terme meet entropie die hoeveelheid wanorde in 'n sisteem.
Entropie neig altyd om toe te neem:
- 'n Huis neig om te verval en moet in stand gehou word.
- Dinge by 'n hoë energietoestand neig om na 'n laer energietoestand te beweeg:
- Die son brand uit
- Erosie maak berge platter (verlies van potensiële energie)
- Gepompte bande neig om af te blaas
- Kookwater koel af
- Ys smelt