Trojaanse Oorlog |
---|
Die oorlog |
Plek: Troje (moderne Hisarlik, Turkye) Tydperk: Bronstydperk Tradisionele datum: c. 1194-1184 v.C. Moderne datum: c. 1260-1180 v.C. Uitslag: Griekse oorwinning en die verwoesting van Troje |
Letterkundige bronne |
|
Episodes |
Grieke en bondgenote |
Trojane en bondgenote |
Deelnemende gode |
Oorsaak van oorlog: Aan die Griekse kant: Aan die Trojaanse kant: |
Ander onderwerpe |
Die Epiese Siklus (Grieks: Επικός Κύκλος) is ’n versameling epiese gedigte wat die verhaal van die Trojaanse Oorlog weergee. Soms word die twee epiese gedigte van Homeros, die Ilias en die Odussee, ook in die Epiese Siklus ingesluit, maar die term word meestal gebruik vir die gedigte wat nie deur Homerus geskryf is nie om dit te onderskei van dié wat wel syne was.
Buiten die Ilias en Odussee, het net fragmente van die Epiese Siklus bewaar gebly. Die belangrikste daarvan is ’n gedetailleerde opsomming geskryf deur ene Proklos. Die gedigte is geskryf in daktiliese heksameters.