Ericaceae | |
---|---|
Leptecophylla juniperina | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | Ericaceae |
Tipegenus | |
Erica | |
Subfamilies | |
Ericaceae is die Heide-familie. Daar is meer as 1000 spesies wêreldwyd wat tot die familie hoort waarvan 700 in Suider-Afrika voorkom en 8 is bome. Slegs twee genera word in Suider-Afrika aangetref. Een bevat slegs een spesie, die Afrikabloubessie, en die ander meer as 700 spesies.