Ernst Mach

Ernst Mach
Geboortenaam Ernst Waldfried Josef Wenzel Mach
Gebore (1838-02-18)18 Februarie 1838
Brno, Morawië, Keiserryk Oostenryk
Oorlede 19 Februarie 1916 (op 78)
München, Beiere, Duitse Keiserryk
Nasionaliteit Oostenryks
Instelling(s) Universiteit van Graz
Karel-Universiteit (Praag)
Universiteit van Wene
Alma mater Universiteit van Wene
Doktorale promotor(s) Andreas von Ettingshausen
Doktorale student(e) Heinrich Gomperz
Ottokar Tumlirz
Ander bekende student(e) Andrija Mohorovičić
Bekend vir Mach-getal
Mach-beginsel
Skokgolwe
Mach-golwe
Mach se refleksieeffekte
Mach-band
Kritiek op Isaac Newton se emmer-argument
Mach se diamante
Beïnvloed deur Andreas von Ettingshausen,[1] Gustav Fechner,[2] Carl Ludwig,[3]
Invloed op Weense Sirkel, Ludwig Boltzmann, Albert Einstein, Wolfgang Pauli, William James, Wilhelm Kienzl,[4] Pierre Duhem[5]
Handtekening
notas Hy was die oupa van Wolfgang Pauli. Die Mach-Zehnder-interferometer is genoem na sy seun, Ludwig Mach, wat ook 'n fisikus was.

Ernst Mach (Brno, 18 Februarie 1838 – Vaterstetten, 19 Februarie 1916) was 'n Oostenrykse natuurkundige en filosoof. Hy is bekend vir sy bydraes tot die natuurkunde, soos die Mach-getal en sy studie van skokgolwe. As wetenskapsfilosoof het hy 'n groot invloed op die logiese positivisme. Hy het kritiek op die -abstrakte- absolute ruimte van Isaac Newton en was as ondersteuner van relatiwiteit 'n voorloper van die relatiwiteitsteorie van Albert Einstein.

  1. (en) whonamedit.com, Ernst Waldfried Josef Wenzel Mach
  2. (en) Jagdish Mehra, Helmut Rechenberg, The Historical Development of Quantum Theory, bl. 47
  3. (en) stanford.edu, Ernst Mach First published Wed May 21, 2008; substantive revision Tue Apr 28, 2009, Mach interest in physiology, Johannes Peter Müller and his students, Ernst Brüke and Carl Ludwig, started a new school of physiology in 1840s.
  4. (en) John T. Blackmore, Ernst Mach: His Work, Life, and Influence, 1972, bl. 44.
  5. (en) John T. Blackmore, Ernst Mach: His Work, Life, and Influence, 1972, bl. 196.

Developed by StudentB