Ernst Ruska

Ernst Ruska
Gebore(1906-12-25)25 Desember 1906
Sterf27 Mei 1988 (op 81)
NasionaliteitDuits
Alma materTegniese Universiteit van Berlyn
Tegniese Universiteit van München
GeloofKatoliek

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Elektronmikroskoop wat deur Ernst Ruska in 1933 gebou is

Ernst Ruska (Ernst August Friedrich Ruska; * 25 Desember 1906, Heidelberg, Duitsland; † 27 Mei 1988, Wes-Berlyn) was 'n Duitse elektriese ingenieur wat die elektronmikroskoop uitgevind het. Die helfte van die Nobelprys vir Fisika is in 1986 aan hom toegeken (die ander helfte is deur Heinrich Rohrer en Gerd Binnig gedeel).

Ruska het gedurende 1925 tot 1927 aan die Tegniese Universiteit van München gestudeer en toe ingeskryf aan die Tegniese Universiteit in Berlyn. Omstreeks dié tyd het sy studies 'n aanvang geneem, wat sou lei tot die uitvinding van die elektronmikroskoop.


Developed by StudentB