Eta (hoofletter Η, kleinletter η) is die sewende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 8. Die Latynse H en die Cyrilliese И is van die Griekse eta afkomstig.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.