Etaan

Moenie verwar word met Eteen of Etyn nie.
Eienskappe

Algemeen

Naam Etaan[1] 
Sistematiese naam dikarbaan (nooit aanbeveel nie)[1]
Struktuurformule van Etaan[1]
Struktuurformule van Etaan[1]
Chemiese formule C2H6
Molêre massa 30,070 g·mol-1
CAS-nommer 74-84-0  
Voorkoms Kleurlose gas  
Reuk Reukloos
Fasegedrag
Smeltpunt -182.8 °C (90,4 K)
Kookpunt -88.5 °C (184,6 K)
Digtheid 1,3562 kg·m−3 (gas teen 0 °C)[2]
544 kg·m−3 (vlooistof teen -88,5 °C)
206 kg·m−3 (teen kritiese punt 32,1 °C)
Oplosbaarheid 56.8 mg·L-1 (in water)[3] 
ΔfHɵ -84 kJ·mol-1

Suur-basis eienskappe

pKa 50

Veiligheid

Flitspunt -135 °C 
Selfontbrandingspunt 472 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Etaan is 'n organiese chemiese verbinding met chemiese formule C2H6 en dit behoort tot die groep verbindings wat alkane genoem word. Teen standaardtemperatuur en -druk is etaan 'n kleurlose, reuklose gas. Soos baie koolwaterstowwe word etaan op industriële skaal geïsoleer van aardgas en as 'n petrochemiese neweproduk van petroleumraffinering. Die belangrikste gebruik daarvan is as voedingsmiddel vir etileenproduksie.

Verwante verbindings kan gevorm word deur 'n waterstofatoom met 'n ander funksionele groep te vervang; die etaangedeelte word 'n etielgroep genoem. Byvoorbeeld, 'n etielgroep wat aan 'n hidroksielgroep gekoppel is, lewer etanol, die alkohol in drank.

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named iupac2013
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Pubchem
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Lide2005

Developed by StudentB