Evan Ross

Evan Ross
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Evan Olav Næss
Geboorte 26 Augustus 1988 (1988-08-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Evan Ross (gebore 26 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente According to Greta (2009), Jeff, Who Lives at Home (2011), The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015).


Developed by StudentB