Fahrenheit

Termometer met die temperatuur in Fahrenheit op die buiterand en in Celsius daarbinne.
██ Lande wat Fahrenheit gebruik. ██ Lande wat beide Fahrenheit en Celsius gebruik. ██ Lande wat Celsius gebruik.

Fahrenheit (meer presies, grade Fahrenheit) is 'n eenheid vir die meet van temperatuur. Grade Fahrenheit word afgekort as °F. Om grade Fahrenheit na grade Celsius om te skakel, gebruik die formule: °C = 5/9 x (°F − 32).


Developed by StudentB