Femtometer

'n heliumatoom
Een femtometer (wit stafie) word teenoor 'n heliumatoomkern aangedui, en een ångströmlengte (swart stafie) word teenoor die hele atoom aangedui.

'n Femtometer (simbool: fm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter, afgelei is en word geskryf as (0,000000000000001 m). Dit word uitgedruk as 1x10-15 m.


Developed by StudentB