Ferdinand de Saussure | |
Geboortenaam | Ferdinand de Saussure |
---|---|
Gebore | Geneva, Switserland | 26 November 1857
Oorlede | 22 Februarie 1913 (op 55) Vufflens-le-Château, Vaud, Switserland |
Nasionaliteit | Switserland |
Handtekening |
Ferdinand de Saussure (26 November 1857 – 22 Februarie 1913) was 'n Switserse taalkundige. Sy idees het die grondslag gelê vir baie beduidende ontwikkelings in linguistiek in die 20ste eeu.[1][2]