Fla-Flu

Ondersteuners van die twee spanne tydens Fla-Flu in die Maracanã-stadion.

Fla-Flu is die naam van die strafste derby in Brasilië: tussen Flamengo en Fluminense. Die twee sokkerklubs kom uit dieselfde distrik, Flamengo, in Rio de Janeiro.


Developed by StudentB