1992-1995 Ford KH Laser GL 5-deurluikrug | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford Motormaatskappy |
Ook genoem | Ford Meteor |
Produksie | 1980-2003 |
Montering | Oakville, Ontario, Kanada en wêreldwyd[1] ook Pretoria, Suid-Afrika |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | kompakte motor |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Ford Escort |
Opvolger | Ford Focus |
Variante | Ford Capri Mazda 323 Mercury Tracer |
Die Ford Laser is 'n kompakte motor wat deur Ford in Asië, Oseanië, en dele van Suid-Amerika en Afrika verkoop is. Dit was oor die algemeen as 'n sedan of luikrug, asook in omskepbare, wa en bakkieweergawes in verskillende markte beskikbaar.