1948 Ford Prefect E93A Saloon | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Ford van Brittanje |
Produksie | 1938–61 |
Montering | Verenigde Koninkryk Australië[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 2- of 4-deursedan [1] 2-deurtoermotor of -koepee[1] |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaangedrewe |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1172 cc Ford syklep I4 |
Ratkas | 3-ganghandrat |
Lengte | 3835 mm |
Breedte | 1549 mm |
Hoogte | 1610 mm [2] |
Asafstand | 2210 mm [3] |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Ford 7Y |
Opvolger | Ford Anglia |
Variante | Ford Anglia Ford Popular |
Die Ford Prefect was 'n motor wat van 1938-1961 deur die Ford Motormaatskappy in die Verenigde Koninkryk vervaardig is.
Die volgende modelle is vervaardig: