Algemeen | |
---|---|
Naam | Fosforsuur |
Sistematiese naam | Ortofosforsuur |
Ander name | Monofosforsuur Fosfor(V)suur |
Chemiese formule | H3PO4 |
Molêre massa | 97,994 g•mol-1 |
CAS-nommer | 7664-38-2 |
Voorkoms | wit / kleurlose solied |
Reuk | reukloos |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 40 - 42,4 °C[1] |
Kookpunt | 212 °C (net water verdamp)[2][3] |
Digtheid | 1,6845 g•cm-3[4] |
Oplosbaarheid | 5,48 kg•L-1 (20 °C)[1] Oplosbaar in etanol |
Viskositeit |
|
Brekingsindeks | 1,4320 nD (85% in water)[5] |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | -1271,7 kJ•mol-1 |
Warmtekapasiteit | 145,0 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | 2,16[6] |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie flambaar |
LD50 | 1530 mg•kg-1 (rot, mondeling) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Fosforsuur (ook ortofosforsuur, monofosforsuur of fosfor(V)suur) is 'n swak suur met die chemiese formule H3PO4. Dit is 'n belangrike chemiese produk wat veral in die kunsmisnywerheid gebruik word. Ander gebruike sluit in seep en skoonmaakmiddels, bymiddels in die voedselbedryf, waterbehandeling en tandepasta. Dit word uit fosforertse berei deur die inwerking van swaelsuur. Afhangend van die hoeveelheid swaelsuur wat gebruik word, word verskillende kaliumsoute uit fosforsuur gevorm. Naas die gebruik daarvan in die kunsmisnywerheid is fosforsuur ook belangrik as beitssuur by die oppervlakbehandeling van metale, waterversagter en roesverwyderaar en vir nywerheidsgebruik in dranke en limonades.
<ref>
tag; no text was provided for refs named crc
<ref>
tag; no text was provided for refs named chemspider
<ref>
tag; no text was provided for refs named Brown
<ref>
tag; no text was provided for refs named Density 85%
<ref>
tag; no text was provided for refs named Refractive Index
<ref>
tag; no text was provided for refs named crc2