Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Frans .
Die Franse (enkelvoud: Fransman , Frans : Français ) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Frankryk . Hulle deel 'n gemeenskaplike Franse geskiedenis, kultuur, afkoms en praat Frans of 'n ander Romaanse taal as moedertaal . Franse vorm die titulêre nasie van Frankryk, waar hulle 90% van die bevolking uitmaak, terwyl volgens die wetlike sin die hele bevolking van Frankryk Franse is.
Marianne, nasionale personifikasie van Frankryk
Wêreldwyd leef sowat 113 miljoen Franse, waarvan omtrent 67 miljoen in Frankryk, 8,5 miljoen in die Verenigde State , 6,8 miljoen in Argentinië en 5 miljoen in Kanada . Behalwe vir Franse leef nog etniese minderhede soos Baske (239 000) en Bretonners (6–7 miljoen) in Frankryk. In onlangse tye het nog etniese groepe soos Arabiere (5,9 miljoen), Berbers (1,5 miljoen), Italianers (1,5 miljoen), Portugese (1,2 miljoen), Duitsers (1,1 miljoen), Nederlanders (~1 miljoen) en Pole (~1 miljoen) in Frankryk gevestig. Daar is sowat 380 000 Blanke Suid-Afrikaners van Franse afkoms aan die Kaap.
Met die uitbreiding van die Franse koloniale ryk het Franse in lande en gebiede soos Nieu-Frankryk , Algerië , Haïti , Madagaskar en Marokko gevestig. Daarbenewens leef Franse nog in Franse oorsese gebiede soos Guadeloupe , Martinique , Frans-Guyana en Frans-Polinesië . Etniese groepe van Franse afkoms sluit in die Cajuns in Louisiana , Franko-Kanadiërs (Québécois) in Quebec en die Hugenote wat weens hul vervolging onder Lodewyk XIV van Frankryk na Pruise en die Nederlandse Kaapkolonie gevlug het.
↑ "Insee – Population – Évolution de la population jusqu'en 2015" (in Frans). INSEE (Institut National de la Statistique et des Études Économiques – French National Institute for Statistics and Economic Studies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2018. Besoek op 21 April 2016 .
↑ (en ) "Total Ancestry Reported" . United States Census Bureau. 2012. Besoek op 21 April 2016 .
↑ "Les merveilleux francophiles argentins" (in Frans). Canalacademie.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020. Besoek op 21 April 2016 .
↑ (en ) Statistics Canada. "2011 National Household Survey: Data tables" . Besoek op 21 April 2016 .
↑ "La influencia francesa en la vida social de Chile de la segunda mitad del siglo XIX" (PDF) (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Desember 2017. Besoek op 21 April 2016 .
↑ "Vivre à l'étranger" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
↑ (en ) Census 2011: Census in brief (PDF) . Pretoria: Statistics South Africa. 2012. p. 26. ISBN 978-0-621-41388-5 .
↑ (en ) Giliomee, Hermann (2003). The Afrikaners (1ste uitg.). London: C. Hurst & Co. ISBN 978-1-85065-714-9 .
↑ (en ) Greeff, Jaco Maree (2007). "Deconstructing Jaco: Genetic Heritage of an Afrikaner" (PDF) . Annals of Human Genetics . 71 (5): 674–688. doi :10.1111/j.1469-1809.2007.00363.x . PMID 17521310 . Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Maart 2012. Besoek op 23 Augustus 2010 .
↑ http://www.nationsencyclopedia.com/Americas/Uruguay-MIGRATION.html
↑ Erwin Dopf. "Inmigración francesa al Perú" (in Spaans). Espejodelperu.com.pe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2019. Besoek op 21 April 2016 .
↑ "French Ethnic People in all Countries" (in Engels). Joshua Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 21 April 2016 .
↑ 13,0 13,1 13,2 13,3 13,4 13,5 13,6 13,7 "Les Français établis hors de France" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Julie 2014.
↑ "État et structure de la population – Données détaillées, Population résidante selon le sexe et la nationalité par pays, (su-f-01.01.01.03), Office fédéral de la statistique OFS" (in Frans). Bfs.admin.ch. 29 Januarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2016. Besoek op 21 April 2016 .
↑ (en ) Kevin Shillington, Encyclopedia of African History, CRC Press, 2005, bl. 878-883
↑ "Anzahl der Ausländer in Deutschland nach Herkunftsland (Stand: 31. Dezember 2014)" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 21 April 2016 .
↑ "Federal Statistical Office Germany" (in Engels). Genesis.destatis.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 21 April 2016 .
↑ (en ) SPF Intérieur – Office des Étrangers Geargiveer 7 Februarie 2009 op Wayback Machine
↑ (en ) "20680-Ancestry (full classification list) by Sex – Australia" . 2006 Census . Australian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike (Microsoft Excel download) op 10 Maart 2008. Besoek op 19 Mei 2008 .
↑ (en ) "20680-Country of Birth of Person (full classification list) by Sex – Australia" . 2006 Census . Australian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike (Microsoft Excel download) op 25 Desember 2018. Besoek op 27 Mei 2008 .
↑ (es ) "Población por nacionalidad y país de nacimiento. 2007. INE" . Ine.es. Besoek op 21 April 2016 .
↑ "Jew, French Speaking Ethnic People in all Countries" (in Engels). Joshua Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 21 April 2016 .
↑ "Les Barcelonnettes au Mexique" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2015. Besoek op 21 April 2016 .
↑ "État de la population (x1000) 1981, 1991, 2001–2007" (in Frans). Statistiques.public.lu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 12 November 2011 .
↑ (fr ) "Présidentielle française 2012 – À Maurice, Sarkozy l'emporte devant Hollande" . Le Défi Media Group. 23 April 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Julie 2014. Besoek op 11 Julie 2014 .
↑ Bettina Wassener (27 Februarie 2012). "French Expatriates Flocking to Hong Kong" (in Engels). The New York Times . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2015. Besoek op 21 April 2016 .
↑ (zh ) "法國牧師發現紫荊花開始港法結緣一百五十年" . Hkej.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2013. Besoek op 21 April 2016 .
↑ (fr ) "General Population Census 2008: Population Recensee et Population Estimee" (PDF) . Government of the Principality of Monaco. 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 Junie 2011. Besoek op 7 Oktober 2011 .
↑ "Bevölkerung nach Staatsangehörigkeit und Geburtsland" (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2019. Besoek op 21 April 2016 .