Frantz Fanon | |
---|---|
Frantz Fanon in Tunis, 1959 | |
Gebore | Frantz Omar Fanon 20 Julie 1925 |
Sterf | 6 Desember 1961 (op 36) |
Beroep | Psigiater, skrywer, Pan-Afrikaanse denker en vryheidsvegter |
Eggenoot | Josie Fanon |
Kinders | Olivier Fanon, Mireille Fanon-Mendès France |
Ouer(s) | Eléonore en Casimir Fanon |
Frantz Omar Fanon (Fort-de-France, 20 Julie 1925 – Washington, D.C., 6 Desember 1961) was 'n Franse psigiater, skrywer, Pan-Afrikaanse denker en vryheidsvegter in Algerië.