Fresno | |||
|
|||
Bynaam: Fresno, the All American City & Raisin Capital of the World | |||
Ligging van Fresno in Kalifornië | |||
Ligging van Kalifornië in die VSA | |||
Land | Verenigde State van Amerika | ||
---|---|---|---|
Staat | Kalifornië | ||
Distrik | Fresno | ||
Regering | |||
- Burgemeester | Ashley Swearengin (R) |
||
Oppervlakte | |||
- Totaal | 271,4 km² (104,8 myl²) | ||
Bevolking (2007) | |||
- Totaal | 500 017 | ||
- Digtheid | 1 582,2/km² (4 097,9/myl²) | ||
Areakode(s) | 559 | ||
Webwerf: www.fresno.gov |
Fresno (uitgespreek /ˈfrɛzno/) is die vyfde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Kalifornië, en die 36ste grootste stad in die nasie. Die stad het 'n bevolking van 500 017 in 2009, mit 1 002 846 mense in die Metropolitaanse gebied.