Frithjof Bergmann

Frithjof Bergmann in 2009.

Frithjof Harold Bergmann (24 Desember 193023 Mei 2021) was 'n Duitse professor in filosofie aan die Universiteit van Michigan, waar hy kursusse oor eksistensialisme, kontinentale filosofie, Hegel en Marx aangebied het. Hy was bekend vir die konsep van Nuwe Werk.[1]

  1. "The future of work is called New Work". Job Wizards (in Engels). 27 Maart 2018. Besoek op 28 November 2019.

Developed by StudentB