Geb | ||||||
Geb, die god van die aarde. | ||||||
Soort god | Egipties | |||||
God van | Die aarde | |||||
Naam in hiërogliewe |
| |||||
Ouers | Sjoe en Tefnoet | |||||
Sibbes | Noet | |||||
Metgesel | Noet | |||||
Kinders | Osiris, Isis, Set, Nephthys | |||||
|
Geb was in die Egiptiese mitologie die god van die aarde en ’n lid van die Ennead van Heliopolis. Daar is geglo aardbewings was Geb se lag en dat hy gewasse laat groei het.