Deel van 'n reeks oor |
Genetika |
---|
Inleiding tot die genetika |
Geneties gemanipuleerde organismes |
Geskiedenis en regulering |
Prosese |
|
Toepassings |
Twispunte |
'n Geen is in die biologie 'n diskrete eenheid van erflike materiaal, waarmee organismes erflike eienskappe deurgee aan hul nageslag. Gene is onderdele van chromosome en bestaan uit stukke DNS. Ál die gene saam bepaal die eienskappe en die funksionering van die selle waaruit die organisme opgebou is.