Geloftedag

Uitbeelding van Cilliers se voordrag van die gelofte in die rolprent Bou van ’n Nasie.
Plakket by die Bloedrivier-monument met Die Gelofte daarop.

Geloftedag was 'n openbare vakansiedag in Suid-Afrika wat jaarliks op 16 Desember gedenk is. Hoewel dit nou amptelik Versoeningsdag heet, vier party Afrikaners dit steeds as Geloftedag.


Developed by StudentB