'n Genusgroep, tak of tribus is 'n taksonomiese rang tussen subfamilie en genus, of 'n takson in die rang.
Hierdie rang word gebruik om groot subfamilies verder op te deel.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.