Gereformeerde kerk Potchefstroom

Gereformeerde kerk
Potchefstroom
Sluit in  Dassierand
Huis Anna Viljoen
Huis Eikelaan
Ons Hulde-tehuis
Potchefstroom-Sentraal
Vanderhoffpark
Klassis  Potchefstroom
Huidige predikant(e)  Jannes van Dyk
Belydende lidmate  355
Dooplidmate  47
Adres Walter Sisulustraat 33
Potchefstroom
Geskiedenis
Stigtingsdatum  1859
Afgestig van  Geen
Eerste predikant  J.L. Maury 1877–1903
Al drie die gemeente se kerke kort voor die tweede (op die voorgrond) in 1960 gesloop is.
Die eerste en derde kerk, waarskynlik afgeneem kort nadat die tweede kerk in April 1960 gesloop is.

Die Gereformeerde kerk Potchefstroom is die moedergemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika in die universiteitstad Potchefstroom, Noordwes.


Developed by StudentB