Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Gloukoom | |
---|---|
Gloukoom van die persoon se regteroog (links vertoon)
| |
Mediese veld | Oogheelkunde |
Simptome | Visieverlies, oogpyn, middel-verwydde pupil, rooiheid van die oog, naarheid[1][2] |
Aanvang | Geleidelik of skielik |
Risiko's | Verhoogde drukking in die oog, hoë bloeddruk |
Diagnose | Gedilateerde oogondersoek |
Differensiële diagnose | Uveitis, trauma, keratitis, konjunktivitis[3] |
Behandeling | Medikasie, laserchirurgie |
Voorkoms | 0.6% - 6% wêreldwyd,[2][4] 4.5 - 5.3% in Suid-Afrika[5] |
Gloukoom is 'n groep oogsiektes wat skade aan die optiese senuwee tot gevolg het en visieverlies veroorsaak.[1] Die algemeenste tipe is oophoek (groothoek, chronies eenvoudig) gloukoom, waarin die dreineringshoek vir vloeistof binne die oog oop bly, en minder algemene tipes, insluitend geslote hoek (nouhoek, skerp kongestief) gloukoom en normale spanning gloukoom.[1]
Die woord "gloukoom" kom van die antieke Griekse glaukos, wat "glinsterend" beteken.[6] In Engels is die woord alreeds in 1587 gebruik, maar word eers na 1850 gereeld gebruik, na die ontwikkeling van die oftalmoskoop wat mense in staat gestel het om die optiese senuweeskade te kon sien.[7]
<ref>
tag; no text was provided for refs named NIH2016Fact
<ref>
tag; no text was provided for refs named Man2015
<ref>
tag; no text was provided for refs named Ferri
<ref>
tag; no text was provided for refs named GBD2015Pre
<ref>
tag; no text was provided for refs named Sithole
<ref>
tag; no text was provided for refs named Tufts
<ref>
tag; no text was provided for refs named Leffler